Taurus 912800 Manual Del Usario página 15

Tabla de contenido

Publicidad

Idiomas disponibles
  • ES

Idiomas disponibles

3.2.6.2. Hou die sap-ekstraktor en die motor-eenheid
(4) soos in die prentjie hieronder geïllustreer.
3.2.6.3. Draai dan die versapper kloksgewys totdat
dit sluit.
3.3. Gebruik versapper
3.3.1. Konnekteer die apparaat aan 'n krag prop en
plaas die voorbereide bestanddele vir versapping in
die toevoerbuis. Skakel die spoed seleksie skakelaar
na die laagste en gebruik die voedselpyp wat voors-
ien word om die bestanddele na die filter te druk.
3.3.2. Wenke vir versapping:
• Die standaard verwerkingstyd vir versapping
is 30-90 sekondes.• Sny sitrusvrugte, pynap-
pels, spanspekke, ensovoorts voordat jy dit sap.•
Verwyder die pitte van kersies, pruime, appelkose,
perskes, ens voordat u dit sap.• Kontroleer altyd
die versapper filter (8) voor gebruik. Moet nie die
sapapparaat gebruik indien die versapper-filter (8) of
die rasperskyfie in die middel van die versapper-filter
beskadig is nie.
3.4. Gebruik die blender (diagram 1)
3.4.1. Voeg al die benodige bestanddele in die
blender houer (3).3.4.2. Plaas die blender deksel (2)
op, druk die Blender deksel (2) totdat jy 'n klikge-
luid hoor. 3.4.3. Plaas die koppie (1) in die Blender
deksel (2). 3.4.4. Plaas die blender houer (3) op die
Motor-eenheid (4).3.4.5. Kies die verlangde spoedin-
stelling met die knoppie.
3.4.2. Place the blender lid(2) on, Press the Blender
lid(2) until you hear a clicking noise.
3.4.3. Place the Cup(1) into the Blender lid(2).
3.4.4. Place the blender jar(3) onto the Motor
unit(4).
3.4.5. Select your desired speed setting with the
control knob.
3.5. Gebruik die eier stoomer (diagram 2)
3.5.1. Plaas jou eiers in die eierhouer (5), neem dan
die eierhouer en plaas dit in die blender houer (3) Vul
met water tot die MIN punt.
3.5.2. Bedek die Blender deksel (2), druk die Blender
deksel (2) tot 'n klikgeluid hoor.
3.5.3. Plaas die koppie (1) in die Blender deksel (2).
3.5.4. Plaas die blender op die motor eenheid(4),
kies die hitte funksie, kook by 100 grade vir 12-15
min.
Diagram 1
Digram 2

Publicidad

Tabla de contenido
loading

Tabla de contenido