Gebruik En Sorg; Voor Gebruik - Taurus 948191 Manual De Instrucciones

Tabla de contenido

Publicidad

Idiomas disponibles
  • ES

Idiomas disponibles

2.1.19. As enige van die toestel se buiteknate
breek skakel onmiddelik af om skok te voorkom..
2.1.20. Moenie gebruik as dit geval het
en daar duidelike skade is nie.
2.1.21. Moenie die krag koord forseer of te
gebruik om te toestel op te tel.
2.1.22. Moenie die koord om die toestel
draai nie maar gebruik die koord stoor.
2.1.23. . Moenie die koord buig nie..
2.1.24. Moenie die koord laat hang of met
warm oppervlaktes in aanraking kom nie.
2.1.25. Gaan altyd die koord na vir enige skade
2.1.26. Die toestel mag nie buite bebruik word nie.
2.1.27. Die koord moet gereeld ondesoek word vir
skade en mag nie gebruik word indien daar is
2.1.28. Moenie aan die prop raak met nat hande.
2.2. Persoonlike veiligheid:
2.2.1. Moenie die toestel sonder toesig laat
tydens gebruik.
2.2.2. Die toestel is nie geskik vir industriele gebruik
soos kantore,hotelle motelle en gastehuise
2.2.3. Die toestel is nie geskik vir gebruik
deur ver-mindered fisiese verstandelike
vermoens of gebrek aan ervaring of kennis
tensy hulle opleiding gehad het..
2.2.4. Die toestel is nie `n speelding and
kinders moet altyd toesig he om te verhoed
dat hulle met die toestel speel

2.3. Gebruik en sorg:

2.3.1. Die kabel moet ten volle afgewikkel
word voor gebruik
2.3.2. Die toestel moet nie gebruik word as
die parte of bykomstighede nie behoorlik pas
2. 3. 3 Die toestel moet nooit leeg gebruik word nie.
2. 3. 4 Die Toestel moet nooit gedraai word terwyl
dit in werking is of in die muurprop gekoppel is
2. 3. 6. Ontkoppel die toestel van die hooftoevoer
as dit nie in gebruik is nie en laat dit heeltemal
afkoel voordat dit skoongemaak word. As dele
afgehaal word of toegevoeg word,moet die
toestel nie in werking wees nie.
2. 3. 7.Die toestel moet buite bereik van
kinders gestoor word
2. 3. 8.Die toestel moet heeltemal afkoel
voor dit gestoor word
2. 3. 9 Die toestel moet altyd onder toesig
wees wanneer in gebruik en moet buite
bereik van kinders gehou word.
2. 3. 10 As die toestel aan die brand slaan ontkop-
pel van die muursok en gooi n kombuis vadoek oor
MOET NOOIT WATER GEBRUIK!!!
2.3.13. Maak seker alle blokasies word verwyder.
2.3.14. Die toestel mag nie sonder die
stofhouer of filters gebruik word nie
2.3.15. Moenie meel of sement opsuig nie en
Moe-nie die stofhouer oorvol laat word nie
2.4. Diens:
2.4.1.Die toestel moet deur `n
gekwalifiseerde tegnikus gediens word
2.4.2 As die koord beskadig word moet dit deur
die diensagent of `n gekwalifiseerde person
vervang word om brandgevaar te verhoed
2.4.3.Enige misbruik en mislukking om instruksies te
volg lewer die waarborg nul en van gener waarde
3. Instruksies vir gebruik:

3.1. Voor gebruik:

3.1.1. Maak seker die stofhouer is leeg.
3.1.2. Maak seker die lugopeninge is skoon
3.1.3. Vee die binne enbuitekant van
inlaat klep skoon.
3.2. Installasie instruksies:
3.2.1. Instellasie en afhaal van kant borsel:
Om te installer:: Druk die borsel direk op die houer.
(Fig. 1)Om aftehaal: Hou die borsel hare
en trek opwaarts om af te haal.(Fig. 2)

Publicidad

Tabla de contenido
loading

Tabla de contenido