Descargar Imprimir esta página

Taurus ARCTIC 960648 Manual Del Usuario página 5

Publicidad

Idiomas disponibles
  • ES

Idiomas disponibles

druppels opwasmiddel en droog dan af.
4.3. Moenie oplosmiddels of produkte met 'n suur of basis
pH soos bleikmiddel of skuurmiddels gebruik nie, vir die
skoonmaak van die toestel.
4.4. Moet nooit die toestel in water of enige ander vloeistof
dompel of onder lopende water hou nie.
4.5. Dit is raadsaam om die toestel gereeld skoon te maak
en enige brood oorblyfsels te verwyder.
4.6. Indien die toestel nie in 'n goeie toestand gehou word
nie kan dit die duur van die toestel se bruikbare lewens-
duur onvermydelik beïnvloed en kan dit onveilig word om
te gebruik.
5. Krummel bak:
5.1. Hierdie toestel het 'n bak wat toelaat dat die krummels
binne-in die toestel vasgevang word (1)
5.2. Verwyder die toestel se bak
5.3. Gooi die inhoud van die bak weg.
5.4. Skud die toestel liggies om enige ander oorblywende
krummels van die binnekant van die toestel te verwyder.
5.5. Plaas die krummel bak terug in die rooster.
6. Herwinning:
6.1. Hierdie elektriese produkte, kabels, batterye,
verpakking en die handleiding, moet nie met algemene
huishoudelike afval gemeng word nie. Vir behoorlike
herwinning, neem asseblief hierdie produkte na jou naaste
Creative Housewares-kantoor waar dit gratis vir herwin-
ning aanvaar sal word.
6.2. Alternatiewelik, kontak asseblief jou plaaslike ower-
heid of huishoudelike afval verwyderings diens vir verdere
besonderhede van jou naaste aangewese versamelpunt.
Korrekte produk wegdoening spaar hulpbronne en
voorkom negatiewe uitwerking op menslike gesondheid
en die omgewing.

Publicidad

loading