Widex UNI-DEX Manual Del Usuario página 260

Tabla de contenido

Publicidad

beskrywing vAn toestel
1.1
Drukknoppie
1.2
"Kamer af"-knoppie
1.3
Neklus
1.4 Mikrofoon
1.5
Laaier-aanwyser
1.6 Laaier-kabel
1.7
Insteekprop
lees hierdie instruksies sorgvuldig voordat u begin om die toestel
te gebruik
Bedoelde gebruik
Hierdie toestel is bedoel om klank vanaf 'n selfoon na draadlose
gehoortoestelle oor te dra tydens 'n telefoongesprek, en om na musiek
vanaf 'n klankbron te luister. Die toestel kan ook as oorfone gebruik word.
let wel: Die toestel gebruik die gewone 4-punt-insteekprop wat algemeen
by nuwer selfone is. Indien u selfoon of klankbron 'n ander soort prop
gebruik, kan dit dalk nie saam met hierdie produk werk nie.
toebehore
2.1
Laaier
2.2 Prop (vier landspesifieke weergawes)
Plaas die gepaste weergawe prop bo-op die laaier, soos geïllustreer (1), en
glip dit aan (2).
lAAt lAAi
3.1
Koppel laaier aan toestel
3.2 Prop laaier by muursok in
3.3 Rooi liggie: besig om te laai, groen liggie: ten volle gelaai.
Batterylewe: 40 uur stromend, 4 maande bystand.
hoe oM te gebruik
4.1
Verbind die twee dele van die neklus
4.2 Prop die insteekprop se kabel by die selfoon in of by 'n gepaste
klanktoestel
– Sien illustrasie 2
– Sien illustrasie 3
– Sien illustrasie 1
– Sien illustrasie 4
258

Publicidad

Tabla de contenido
loading

Tabla de contenido