Widex UNI-DEX Manual Del Usuario página 264

Tabla de contenido

Publicidad

Datum van vervaardiging
Die datum wanneer die produk vervaardig is.
"gebruik teen"-datum
Die datum waarná die produk nie meer gebruik moet
word nie.
Bondelkode
Die produk se bondelkode (lot- of bondelidentifikasie).
katalogusnommer
Die produk se katalogus- (item) nommer.
reeksnommer
Die produk se reeksnommer.
hou weg van sonlig
Die produk moet teen ligbronne beskerm word en/of Die
produk moet weg van hitte gehou word
hou droog
Die produk moet teen vog beskerm word en/of Die
produk moet weg van reën gehou word
simbool titel/beskrywing
laagste temperatuurgrens
Die laagste temperatuur waaraan die produk veilig
blootgestel kan word.
hoogste temperatuurgrens
Die hoogste temperatuur waaraan die produk veilig
2
blootgestel kan word.
temperatuurlimiete
Die hoogste en laagste temperatuur waaraan die produk
veilig blootgestel kan word.
raadpleeg gebruiksaanwysings
Die gebruiksaanwysings bevat belangrike
waarskuwingsinligting (voorsorgmaatreëls), en moet
gelees word vóór die produk gebruik word.
waarskuwing
262
Teks met 'n waarskuwingsimbool moet gelees word vóór
die produk gebruik word.

Publicidad

Tabla de contenido
loading

Tabla de contenido