Taurus 914850 Manual De Instrucciones página 41

Tabla de contenido

Publicidad

koord gebruik om die toestel op te tel, te dra of aan
te koppel nie.
• Maak seker die koord word nie verstrengel of
vasgevang nie.
• Moenie toelaat dat die koord met die toestel se warm
oppervlaktes in aanraking kom nie. Gaan die toestand
van die kragkoord na. Beskadigde of verstrengelde
kragkoorde verhoog die risiko van 'n elektriese skok.
• Moenie die prop met nat hande aanraak nie.
• Hierdie toestel is nie vir gebruik deur persone
(kinders ingesluit) metverminderde fisiese ,sen-
soriese of geestelike vermoëns, of 'n gebrek aan
ervaring en kennis, tensy hulle onder toesig opdrag
aangaande die toestel ontvang van 'n persoon verant-
woordelik vir hulle veiligheid.
• Kinder moet te alle tye onder toesig verkeer om te
verseker dat hulle nie met die toestel speel nie.
• Die toestel moet ook nie beweeg word as dit in
gebruik is nie.
• Enige misbruik of versuim om die instruksies te volg
vir gebruik maak die vervaardiger se aanspreeklikheid
nietig.
• Wag vir die toestel om tot kamertemperatuur af te
koel voordat enige skoonmaak aktiwiteite onderneem
word of voor dit gestoor word.
• Die toestel se prop moet behoorlik in die hoofleiding-
sok pas. Moenie die prop verander nie. Moenie
aanpassers gebruik nie.
• Moenie toelaat dat die toestel of sy kragkoord enprop
in aanraking kom met ander warm oppervlaktes nie.
Moet dit ook nie naby enige ander bron van hitte
plaas nie.Die afstand tussen die toestel en die muur
moet nie minder as 7cm wees nie.
• Moenie aan die prop se punte raak as dit pas uit die
kragsok getrek is nie.
Beheerpaneel:
Beheerpaneeluitleg:
Beheerpaneel vertoon:
• Die beheerpaneel sal die volgende vertoon:
"MENU", "LOAF" and "COLOUR".
• Die "MENU" opsielys sal die volgende vooraf
ingestelde funksies vertoon wat gebruik kan word:
1.Basies
2.Franse
3.Heelkoring
4.Soet
5.Glutenvrye
6.Rog
7.Vinnige
8.Italiaanse brood
9.Deeg
10.Pasta
11.Melkbrood
12.Konfyt
13.Bak slegs brood grootte stellings:
• 750g(gebruik hierdie opset vir die twee klein pan-
netjiesof 1x 750g brood)
• of 1000g
• 1250g.
Kors kleur seleksie: Lig, Medium, Donker.
Gebruiksinstruksies:
1. Menu:Gebruik dié vooraf bepaalde bakfunksie wat u
wil gebruik om van te kies waarvan die nommer op
die LCD vertoon sal word.
2. Die tydhouer gebruik die "▲"of "▼" knoppies om
tyd by te voeg of te verminder. Dit sal ook op die
LCD skerm vertoon word. Druk die knoppie "▲"
om die tyd met 10 minute per keer te vermeerderen
druk dan die "▼" knoppie omdie tyd te verminder
met 10 minute per keer.
3. Kleur: Gebruik die kleur knoppie om die kleur kors
van die brood meete kies. Die gekose kleur sal op
die skerm vertoon word.
4. Broodgrootte: met hierdie knoppie kan die brood se
grootte geselekteer word wat ook op die LCD skerm
sal wys.
5. Start/Stop(begin/end): Hierdie knoppie begin of
eindig die bakproses.
Bedryfsinstruksies:
1)Bakinstruksies
• Afhangende van die grootte brood wat u wil bak,
(twee klein broodjies of een grote) kies die verlangde
broodpan wat u wil gebruik.
• Wanneer u die broodpan gekies het, moet die lemme
ingevoeg word.Hierdie apparaat word voorsien met
die 4 knielemme , twee grotes vir die enkele groot
broodpan en twee kleineres , een vir elk van die klein
broodpannetjies. Neem kennis van die knielem wat
gebruik word en maak seker dat die regte grootte vir
die regte pan gebruik word. Indien die grotes op die
klein pannetjies gebruik word,sal dit die toestel bes-
kadig en as die klein lemme op die groot pan gebruik
word sal hulle oneffektief wees.
• Plaas al jou bestanddele in die broodpan,voeg die gis
laaste by en plaas dit in die middel van die pan.
• Sodra al die bestanddele in die pan is, kan u die
brood begin maak. Maak seker dat dat dit veilig
toegerus is. Sluit dan die deksel vas op die toestel.
• Druk op die menu knoppie om die vooraf bepaalde

Publicidad

Tabla de contenido
loading

Tabla de contenido