Descargar Imprimir esta página

Taurus 914850 Manual De Instrucciones página 63

Publicidad

4* Brokkerige grondboontjiebotter brood
Bestanddele
Water
Margarien
Sout
Bruinsuiker
Afgroomde melk
Gewone brood-
meel
Volkoring brood-
meel
Gis
Vrugte- en
neuthouer
Geroosterde
gekapte grond-
bone
Gluten Vrye Brood
Ons verstaan die belangrikheid van 'n stapelvoedsel soos
brood in 'n gluten onverdraagsame dieet.
So al wat u moet doen,is eenvoudig om net die regte
betanddele bymekaar te kry,'n knoppie te druk en laat
verder alles aan die Taurus broodbakker oor.
Nuttige wenke
• Vir optimale resultate volg die instruksies noukeurig na.
• Om te verseker dat al die bestanddele voldoende
gekombineer word,kan u die kniesiklus help deur die
deegtekstuur te inspekteer na 5minute in die kniepro-
ses. As daar omvermengde droë bestanddele aan die
kante van die pan sit, meng in dieselfde rigting as wat
die lem draai met die plastiese lepel.
• Moenie die tydvertragings verstelling gebruik om
glutenvrye brood meete bak nie.
• Laat die brood heeltemal afkoel voordat u dit sny.
• Dit is normaal vir glutenvrye brood om effens swaar en
'n digter tekstuur te hê. Hierdie brood moet ten minste
10-12cm in hoogte wees en ryk in geur wees.Vir 'n lig-
ter brood tekstuur kan u die sout hoeveelheid verminder
tot ½ teelepel.
750g
270ml
2 eetlepels
1 teelepel
1 ½ eetlepel
2 eetlepels
320g (2)
160g (1)
2 teelepels
½ koppie
1.0kg
370ml
3 eetlepels
1 ½ teelepel
2 ½ eetlepel
3 eetlepels
360g (2 ¼)
200g (11/4)
2 teelepes
¾ koppie
• Weeg al die bestanddele, insluitende watervir die beste
resultate.
• Gebruik metrieke mate vir al die droë bestanddele.
• Wanneer asyn gebruik word, moet nooitmoutasyn
gebruik nie.
• Verwyder die bakpan uit die bakkamer onmiddellik na
die baksiklus voltooi is.
• Moenie dié brood in die warmhou funksie laat nie.
• Laatstaan die brood vir 7 minute voor verwydering uit
die bakpan na die afkoelrakkie.
Broodmeel:
• 'n Mengsel van meel sal 'n beter resultaat gee en help
met verbruining.
• As u slegs rysmeel gebruik, sal u 'n vaal kors bo-op die
brood kry,ongeag die baktyd.
• Beide fyn en growwe wit rysmeel werk goed.
• Met die gebruik van rysmeel alleen, sal u vind jou
brood sal gouer oud word as met gemengde meel. Die
byvoeging van olie sal help om die brood langer vars
te hou.
1.25kg
470ml
4 eetlepels
2 teelepels
3 ½ eetlepel
4 eetlepels
400g (2 ½)
240g (11/2)
21/2 teelepel
1koppie

Publicidad

loading