was die pan met warm seepwater met 'n sagte lap. Sorg
mooi vir jou kleefvrye bakpan. Moenie staal eetgerei
gebruik vir die bestanddele of om die brood mee uit te
haal nie, want dit beskadig die kleefvrye laag. Moenie
enige deel van jou broodbakker in die skottelgoedwasser
was nie.
Afhaal en skoonmaak van die deksel
Om die deksel afte haal, lig dit teen 450 op en skuif
eenvoudig die deksel na jou kant toe. Vee die binnekant
van die deksel met' n klam lap af en laat dit eers droog
word voor dit weer opgesit word.
1* Basies
Basiese be-
standdele
Water
Olie
Sout
Suiker
Melkpoeier
Broodmeel
Gis
1*Vinnige volkoring brood
Bestanddele
Water
Margarien
Sout
Bruinsuiker
Afgeroomde
melkpoeier
Volgraan brood-
meel
Gis
Klein pan-
750g
netjie
160ml
290ml
1 eetlepel
1 eetlepel
1 teelepel
1.5 teelepel
1 eetlepel
1eetlepel
1eetlepel
2 koppies
3 koppies
1 teelepel
1 teelepel
750g
320ml
1 ½ eetlepel
1 ½ teelepel
1 ½ eetlepel
2 eetlepels
540g(3 1/3)
2 teelepels
Stoor
Maak seker jou Taurus broodbakker is koel en droog
voordat u dit stoor. Onthou om nie swaar voorerpe op die
deksel van die broodbakker plaas nie.
STANDARD BREAD RECIPES
1000g
350ml
2 eetlepels
2 teelepels
1 eetlepel
1 eetlepel
2 eetlepels
4 koppies
1 teelepels
1.0kg
420ml
2 eetlepels
2 teelepels
2 eetlepels
3 eetlepels
700g (4 1/3)
2 teelepels
1250g
430ml
3 eetlepels
3teelepels
3eetlepels
3 eetlepels
5 koppies
1 teelepel
1.25kg
520ml
2 ½ eetlepel
2 1/2 teelepel
2 ½ eetlepel
4 eetlepels
860g (5 1/3)
2 ½ teelepel