Taurus 914850 Manual De Instrucciones página 74

Tabla de contenido

Publicidad

Sitrusglaseersel
Meng: tot dun genoeg om te drup. Versiersuiker: 1 teelepel
Gerasperde suurlemoen- of lemoenskskil, 1 ½ suurlemoen-
of lemoensap.
Romerige vanielje glaseermengsel
Meng totdat die mengsel dun genoeg is om te drup.1/2 koppie
versiersuiker, ¼ teelepel vanielje geursel, 1 ½ - 2 teelepels
melk.
10* Pasta
Bestanddele
Water
Olie
Sout
Meel
11*Melkbrood
Bestanddele
Melk
Margarien
Sout
Suiker
Gewone
broodmeel
Gis
Afgeroomde
melkpoeier
Konfyt
Wenke vir optimale resultate
• Gebruik ryp vars vrugte. Groot stukke moet rofweg in
kleiner stukke gesny word.
• Konfyt moet bonkgs wees vermy dus die oorverwerking
van die vrugte.
• Moenie die gespesifiseerde hoeveelhede suiker verminder
of vervang met iets anders nie.
• Giet warm konfyt in gesteriliseerde flesse(sien hieronder),
en laat ongeveer 2cm bo by die deksel van die fles.
• Verseël die fles onmiddellik.
• Etiketteer die flesse . laat staan om afte koel totkamertem-
peratuur.
• Jam Setta word vereis vir alle konfyt resepte.Dit bevat
pektien , 'n natuurlike omgewingagent wat in vrugte
voorkom, wat noodsaaklik is vir die jellie soos in gehalte
konfyt.Jam Setta kan by enige supermark gekoop word in
Klein pannetjie
200ml
2 eetlepels
1 teelepel
2 koppies
Klein pan
750g
340ml
375ml
1 eetlepel
1 ½ eetlepel
1 teelepel
1 ½ teelepel
2 ½ eetlepel
3 eetlepels
440g
560g
1 teelepel
1 ½ teelepel
½ eetlepel
1 eetlepel
Vulsels:
Voorgestelde garnerings
gekapte spek, kriue, uie, seesout, gesnyde salami skywe,
gerasperde kaas, olywe, papawersaad,klapper sesamsade,
gekapte soetrissies, sondroog tamaties, hagelslag kleurstrooi-
sel, sjokolade sprinkels.
1000g
430ml
2 eetlepels
2 teelepels
4 ½ kop-
pies
1000g
410ml
1 ½ eetlepel
1 ½ teelepel
3 eetlepels
680g
1 ½ teelepel
2 eetlepels
50g pakkies.
• Wees uiters versigtig wanneer warm konfyt hanteer word
Steriliseer jou flesse
• Verwyder etikette endeksel insetsels deur dit in baie warm
water te was.
• Was dit in seepwater.
• Plaas flesse op 'n skinkbord in die oondteen 1000 C vir
20 -25 minute.
• Verwyder hulle uit die oond met oondhandskoene en vul
dadelik met warm konfyt.
• Sterilisering sal die bakterieë en kieme vernietig wat jou
konfyt sal laat sleg word.
• So sal u in staat wees om die hele jaar tuisgemaakte
konfyt te geniet.
1250g
450ml
2 eetlepels
2 teelepels
4 eetlepels
760g
2 teelepels
3 eetlepels

Publicidad

Tabla de contenido
loading

Tabla de contenido