Taurus 914850 Manual De Instrucciones página 42

Tabla de contenido

Publicidad

bakfunksie wat u wil gebruik te begin.
• Gebruik dan die "Kleur" knoppie om die tipe kors te
kies.
• Sodra dit gedoen is druk u die broodgrootte wat u
wil bak volgens die bestanddele wat u het deur die
brood(loaf) knoppie te druk daar is drie opsies om van
te kies.
• As u daarmee klaar is, druk u die Begin/ Stop knoppie
vir die toestel om te begin werk.
• Die einde van die baksiklus sal aangedui word met 'n
pieptoon en op die skerm sal "0.00" wys.
• Nadat die pieptoon afgegaan het, sal die toestel oorska-
kel na 'n" hou warm funksie" vir 'n uur. Indien u nie van
die "hou warm funksie" wil gebruik maak nie, en die
brood wil verwyder, druk dan die "stop"knoppie en hou
dit af vir een sekonde.
• Sodra die eeheid afgeskakel is, skakel die kragtoevoer af
en verwyder die prop uit die sok.
• Gebruik oondhandskoene om die pan mee te verwyder
en te verhoeddat warm dele van die toestel geraak word.
• Met die hulp van die oondhandskoene keer die brood uit
op 'n afkoel rakkie.
• Sodra dit afgekoel is, gebruik die kniehaak lem om die
knielemme van die onderkant van die brood te verwyder.
Sou die brood en lemme nog warm wees, gebruik die
oondhandskoene indien nodig.
2)Deegfunksie instruksies:
Dié funksie laat jou toe om deeg in die broodbakker te
meng. Voeg jou bestanddele bymekaar en die toestel sal
die deeg meng en ook laat rys as u die 'deeg" funksie
kies. Sodra die toestel daarmee klaar is, sal 'n bieptoon
afgaan vir 5 sekondes.
Geheue vir kragonderbrekings
Indien hooftoevoer sou afskakel vir 'n kragonderbreking,
of omdat die skakelaar verkeerdelik afgesit is, het die
toestel 'n funksie wat dit vir 7 minute langer sal laat bak.
Sou die krag af wees vir meer as 7minute dan sal al die
intellings weer ingestel moet word op 'n "skoon" geheue.
Veiligheidskenmerke
Omgewingstemperatuur:
Indien die o mringende temperatuur onder -100c val of
styg bo 500C sal die toestel nie in staat wees om goed te
funksioneer nie. Die broodbakker sal outomaties afska-
kel en "E OO" of "EO1" op die LCD skerm vertoon. Daar
sal ook 'n deurlopende kort geluid klink om jou in kennis
te stel van die probleem. Laat die masjien afkoel of verhit
tot kamertemperatuur voordat u dit weer gebruik.
Foutopsporing
Die toe stel sal outomaties oorverhitting of foute soos
kortsluitings aanduiook soos 'n oopkring. Die toestel
sal die oopkring aandui met "EEE" of oorverhitting met
"HHH" as daar 'n kortsluiting is. As dit sou gebeur, ont-
koppel d adelik die toestel van die hooftoevoer af en neem
dit na die naaste gemagtigde dienssentrum vir herstel.
Outomatiese Vrugte- en Neuthouer
Stel outomaties neute en vrugte vry in die kniesiklus. Dit
neem die raaiwerk uit die respte.
Vertraging/Aanpassing
Allows you to delay the completion of your desired
program up to 15 hours, or use it during programming to
adjust the time of the current stage of your breadmaking
cycle by pressing the +/- buttons.
Maklik om te volg stappe
Die volgende instruksies is ontwerp om beginners stap
vir stap te lei deur die bakproses. Hierdie instruksies is
spesifiek vir die brood, deeg, of pasta resepte van die
resepafdeling van die boekie wat aangegeeword. Ons
beveel aan dat al die bestanddele noukeurig geweeg word
vir akkuraatheid.
Stap 1: Bestanddele:
Voeg eenvoudig net al die bestanddele bymekaar in die
bakpan.Onthou die bestanddele moet in die voorgeskrewe
volgorde bygevoeg word:
1. Vloeistof
2. Droë bestanddele
3. Gis.
Wenk:Vir die beste resultate is dit belangrik dat die
bestanddele in die regte volgorde moet bygevoeg word en
dat dit geweeg word vir akkuraatheid.
Stap 2: Stel jou keuse in op menu
Druk op die opsielys om jou gewenste keuse te maak. As
u op die opsielys knoppie druk , sal dit deur al die resepte
van (1) tot (12) beweeg. Soos u deur die resepte blaai sal
dit op die LCD skerm wys.
Stap 3: Kies jou korskleur
Kies die KLEUR knoppie om die kleur van die brood se
kors te kies. U kan kies tussen lig, medium en donker op
vooraf bepaalde instellings (verwys na die grafiek onder
die opskrif: Beheerpaneeluitleg). Sou u nie 'n kors kleur
kies nie sal die masjien outomaties die medium kors
gebruik.
Stap 4: Kies die broodgrootte:
Druk die grootte knoppie om die gewenste grootte brood
te kies – 750g. 1.0kg of 1,25 kg.
Na die gebruik van jou broodbakker:
Laat die masjien eers vir 30 minute afkoel voor die
aanvang van die volgende program.
Hoe om 'n groot brood wat lekker smaak te bak:
Die bestanddele in basiese brood is baie eenvoudig:
meel, suiker, sout ,vloeistof (soos water of melk),
moontlik 'n vet(soos botter of margarien), en gis. Elkeen
van die bestanddele voer 'n spesifieke werk uit, en elk

Publicidad

Tabla de contenido
loading

Tabla de contenido